Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Monica La Rose

Deur God Vasgehou

Die middagete-uur saam met my suster en haar kinders het uitgeloop – die driejarige Annica moes klaarmaak om te gaan rus. Sigbaar ontsteld en met trane in haar oë het sy beswaar gemaak: “Maar tannie Monica het my nog nie vandag vasgehou nie!”  My suster het geglimlag. “Goed, sy mag jou eers vashou – vir hoe lank?” “Vyf minute,” het…

Deurgedra

Ek het onlangs op sommige van my kollegejoernale afgekom. Toe ek die inskrywings lees, het ek besef ek het nie tóé dieselfde oor myself gevoel as vandag nie. My stryd met eensaamheid en twyfel oor my geloof het destyds oorweldigend gevoel, maar as ek nou terugkyk, sien ek duidelik hoe God my na ’n beter plek geneem het. As ek sien hoe God my deur…

Die Lewe In Oorvloed

Tydens ’n besoek aan my suster het my nefies my gretig hul nuwe dagtaakstelsel gewys – ’n stel “hulp-poly” kaarte. Elke kleurvolle kaart dui hul vordering met hul take aan. As hulle hul goed van hul taak gekwyt het, kan hulle die groen knop druk en punte by hul “uitgawe”-rekening voeg. ’n Oortreding, soos om die agterdeur oop te los,…

Huisskoonmaak

Ek het kamers in my huis geruil. Dit het langer geneem as wat verwag, omdat ek nie my gemors wou oordra na ’n nuwe vertrek toe nie; Ek wou ’n vars en netjiese begin maak. Na ure van skoonmaak en uitsortering was sakke vol goed, gereed vir weggooi, skenk of om herwin te word. Maar aan die einde van dié…

Iemand Om Te Vertrou

“Ek kan niemand vertrou nie,” het my vriendin in trane gesê. “Ek kry elke keer seer.” Ek het kwaad geword toe sy my vertel dat haar gewese kêrel stories oor haar begin versprei het nadat die kys verbreek is. Sy het gedink sy kon hom vertrou! Ná moeilike kinderjare was dit nie maklik om ander te vertrou nie, en hierdie…